... all friends together ...!!!

Welcome to friendsofcoza.co.za
Thursday, February 23 2012 @ 03:05 AM SAST

Welcome to the 'friends' FORUM

Home
TOPICS friendsofcoza
friendsofgeorge
friendsofmosselbay
friendsofcapetown

Choose a TOPIC of interest or click on CONTRIBUTE should you wish to do a posting. Remember to register first.

Kies 'n onderwerp waarin U belangstel of kliek op BYDRAE sou U 'n skrywe wou pos. Onthou om eers te registreer.

Should you wish to contribute
in writing then please register
and follow this link.
About Us

WHO ARE WE? - friendsofCOZA is a business and culture club with a membership should you wish to join likeminded business people. We will provide you with a low-cost marketing and promotional Network podium in collaboration with an exceedingly successful corporative website and advertorial facility whereby you can promote yourself, your business and your product at low cost. You are accordingly invited to attend an ACTIVE* NETWORK gathering with the friendsofgeorge or friendsofmosselbay in order to investigate and to evaluate this facility without ANY


PRESURE to join. At this time we will give you an opportunity to promote your business and product. Bring business cards and what-ever promotional material you would like to display or distribute. Come and tell us about your business and product. You are welcome to invite a friend along. Feel free to supply us with your e-mail address should you wish to be listed for future invitations.



Listen to audio CAPTCHA
Email Article To a Friend View Printable Version

Sin Taxes We'd Like To See

In General

21 Feb 2012:

No doubt the Minister of Finance will once again find ways to increase the taxes on tobacco and alcohol, but why stop at these particular toxins, when there are so many others that are just as harmful?, asks Bernard Sacks, tax partner, Mazars Cape Town.

Take animal fat, for example, a major contributor to obesity and heart disease among other serious conditions. Not only is it found in meat, but also in every product that comes from animals including butter, milk, yoghurt and cheese. There could be a lower rate for low-fat versions of these products, and a higher rate for the full-cream variety. Of course, the Minister could throw a bone to meat lovers by giving them an annual exemption for meat burnt on a grill on 24th September, National Braai Day.

Then there are the oils, like sunflower oil, canola oil, even olive oil, though this is supposedly a ‘good’ fat. In addition to adding a few cents tax on every bottle, SARS could have a field day taxing the fast food industry whose food (and we use this term loosely) literally swims in this type of fat.

READ MORE>>>>>
Email Article To a Friend View Printable Version

Growth Projections The Best Ever

In General

20 Feb 2012:

“GROWTH projections for oil and gas in Southern and East Africa are the best they have ever been. The region holds a treasure trove of opportunities for local oil and gas sectors,” says Nick de Blocq, business development manager at Schlumberger East and Southern Africa.

De Blocq is one of several international speakers who will be addressing delegates at the upcoming Oil & Gas Africa conference on 14 March 2012 at the Cape Town Convention Centre. His presentation will focus on ‘African Business Opportunities in Southern and East Africa’.

The conference forms part of the Oil & Gas Africa 2012 trade exhibition.

“The region is increasingly being seen as one of the last outposts of exploration with a still-friendly commercial environment, and the rig count is set to double year-on-year,” says de Blocq. Local content is becoming an important component in the exploration and production requirements of countries in the region, and international companies need to form strategic partnerships with states and local companies in order to facilitate this.

READ MORE>>>>>
Email Article To a Friend View Printable Version

Moord in Hartenbos - Twee kinders sterf.

friendsofmosselbay
Roller se motor.


Twee leerders van Laerskool Hartenbos is dood in die ongeluk wat op Vrydagaand, 10 Februarie, op die hoek van Louis Fourieweg en Kaap De Goedehoopstraat in Hartenbos plaasgevind het. Danté Hageman (10) en Sonja van Wyk (11) is uit die voertuig geslinger nadat Friedl Roller (39) na bewering teen 'n hoë spoed met die voertuig waarin hulle instittendes was, gebots het.

Sonja se pa, Jaco, en haar suster, Janika (7), was ook in die voertuig. Hulle is beseer en is tans in die George Provinsiale Hospitaal.

Volgens die woordvoerder van die polisie se Suid-Kaap kantoor, Kaptein Malcolm Pojie, het Roller in 'n Ford Focus 'n verkeersbeampte oor 'n sperstreep verbygesteek. Die beampte het hom van die pad getrek, waarna hy na bewering teen 'n hoë spoed weggejaag het. Die verkeersbeampte het Roller gevolg en gesien hoe hy rooi verkeersligte verontagsaam voordat hy teen die Opel, waarvan Jaco van Wyk die bestuurder was, gebots het.

Volgens Pojie was wrakstukke so ver as 100 meter oor die pad gesaai.

Roller het geringe beserings opgedoen. Hy het op Maandag, 13 Februarie, in die Mosselbaai Landdroshof verskyn waar hy om borgtog aansoek gedoen het. Verskeie familielede van die oorledenes het hom voor die hof ingewag. Hy is as 'n moordenaar uitgeskel toe hy met krukke uit die aanhoudingselle gekom het.

Roller het verwese voorgekom en wou nie hê die media moet foto's van hom neem nie. Hy het aansoek gedoen om regshulp. Die saak is uitgestel tot 21 Februarie.

Volgens betroubare inligting is Roller by herhaling in die verlede skuldig bevind vir dronk-, roekelose- en nalatige bestuur.
Roller staan nou waarksynlik tereg op twee aanklagte van moord.




Roerende huldeblyk vir Danté
07:00 (GMT+2), Fri, 17 February 2012
Danté, gebore op 1 Maart 2001, het op 10 Februarie 2012 in 'n motorongeluk in Hartenbos gesterf.

Danté se kis word tussen ‘n erewag van haar maatjies deur na die lykswa gestoot.

Roubeklaers se snikke het in die stilte van 'n stampvol NG Kerk op Hartenbos opgeklink toe ds Johan Engelbrecht Woensdag, 15 Februarie tydens die roudiens vir Danté Hageman, troos probeer bring het. Die kerk was so vol dat hulle mense in die aangrensende saal moes akkomodeer.

"Daar's 'n liedjie wat lui: 'God hou van jong mense' en ek twyfel nie dat hierdie blondekoppie nou by Hom is nie," het 'n merkbaar aangedane Engelbrecht gesê.

Ds Engelbrecht het gesê: "Ons moenie kwaad bly vir die oom wat die ongeluk veroorsaak het nie, ons moet vir hom bid, sodat die Here sy hart sal verander." Engelbrecht het gesê God skets 'n groot prentjie soos die van 'n kunstenaar en dat ons op aarde dikwels net 'n klein stukkie van die groter prentjie raaksien.

Roubeklaers kon weens hul hartseer nie die liedjie op die begrafnisbrief; 'Dit borrel in my', voluit sing nie. Die kinderstemmetjies van die skoolkoor van Laerskool Hartenbos het die woorde van die liedjie deur die stil kerk laat vloei terwyl familie, vriende, maatjies, onderwysers en gemeenskapslede trane afgevee het: "Dit borrel in my want ek is so bly, Jesus het my lief. Vir my't Hy gesterf en gered van verderf, Ja, Jesus het my lief".

In sy gebed het die aangedane ds Engelbrecht, wat op tye vir 'n paar sekondes telkens tot verhaal moes kom voor hy verder kon praat, hard gebid: "Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het."

In 'n brief vir Danté, wat Engelbrecht voorgelees het, het verskeie lede van haar familie hul liefde aan haar betuig. Haar oupa het gesê hy gaan dit mis om met haar te speel. "Maak vir ons 'n plekkie gereed daar by jou," het sy harsteer brief aan haar gelees.

Leerders van Laerskool Hartenbos het 'n erewag buite die kerk gevorm toe maatjies Shauri, Sharlise, Sonique, Dylan, Loukie, en Danté se boetie, Bradley, die handvatsels van haar wit kissie gevat het.

Die kinders kon nie die kis van die waentjie oplig nie en het tussen die snikke van die leerders deur, die kis op die waentjie by die voetpaadjie afgestoot.

By die lykswa het Danté se pa, Mark, vir 'n oomblik getalm en sy hand op die kis gehou. Haar ma, Debbie, moes deur familie ondersteun word toe sy 'n laaste roos op haar dogtertjie se kis geplaas het. Danté se oumas en oupas het hartverskeurend by die kis gehuil.

In die laaste sinne van die begrafnisbrief het haar ouers geskryf: "Ons dank die Heer vir die tyd wat Danté aan ons geleen was, ons sal haar altyd onthou. Ons berus ons en dank Hom vir al die mooi herinneringe wat ons van haar bymekaar kon maak."




Sonja, die omgeekind
06:00 (GMT+2), Fri, 17 February 2012

Sonja Monique van Wyk, 13/7/2000 - 10/2/2012, was ‘n omgeekind wat veral vir haar maklike glimlag en minsaamheid onthou sal word.

Vra 'n mens die onderwysers by Laerskool Hartenbos wat hulle die meeste van Sonja van Wyk opgeval het, antwoord hulle asof uit een mond; haar innemende geaardheid! Hierdie omgeekind word onthou vir haar vriendelikheid, behulpsaamheid en pligsgetrouheid.

Sy was die dogter met die vinnige glimlag wat soveel maatjies se lewens met haar vriendelikheid aangeraak het.

Haar beste maatjie op skool, JD King, het ongelukkig verlede jaar Hartenbos verlaat.

Sonja, soos Danté, het veral met hul aanleg vir kuns beïndruk.

Haar ouma, ook Sonja, sê haar kleindogter was 'n regte staatmaker. Sonja het sonder skroom graag na haar jonger sussies omgesien. Ouma Sonja sê sy sal haar sonskyn-naamgenoot, veral die drukkies wat sy so graag uitgedeel het en haar minsaamheid, mis.

Sonja word môre, Saterdag, 18 Februarie om 14:00 vanuit die Laerskool Hartenbos se skoolsaal begrawe.


Email Article To a Friend View Printable Version

Pick n Pay Specials - Bayside Mossel Bay

ADVERTORIAL

Thanks for all the support for our Mr. and Miss Valentine competition. It was great to see a crowd of excited young people all dressed up in their red finery. The winners will be announced in the Mossel Bay Advertiser, this Friday and the pictures are available for review &/ purchase in our store. The winner of the R1000 Maria’s Jewellery voucher will be announced later this week.

We always aim to negotiate a few extra specials that you will only get at PnP Bay Side- these will be the best price possible….

ONLY at PnP Bay Side Mossel Bay till 19th Feb

Potatoes Pocket R29.99 10 kg

Country Fresh Ice Cream R49.99 5 l



This weekend special- 16-19 Feb 2012

Nescafe Ricoffy Coffee R54.99 750g

Fruits of the Forest Yoghurt-Assorted R14.59 1kg

PnP Fresh Chicken – 4 drumstick & 4 thighs R28.99 /kg

Bulk lamb pack R59.99/ kg

Bulk Tenderised steak R59.99 /kg

Bulk Oukraal Wors R49.99 /kg

PnP Bananas R5.99 /kg



For 2 deals- till 19th Feb

Sprite Reg/ Zero or Fanta Orange/Grape/Pineapple 2l @ R23.98 for 2

Royal Gala Apples- 1.5 kg @ R30.00 for 2

PnP Pineapples @ R10.00 for 2

Take care, Christine & Ray

044-6911593/ 0827704737
Email Article To a Friend View Printable Version

A C T I V E Networking that WORKS!!!!

Networking


THIS IS YOUR INVITATION
to A C T I V E Networking.

Please bring as much promotional material
as you can as you will be given the opportunity
to introduce your company and your product.

__________________________________________

http://friendsofcoza.co.za
__________________________________________

helpdesk 071 5633 822
fax 086 6117 479
info@friendsofcoza.co.za
___________________________________________

NETWORKING
friendsofmosselbay
___________________________________________

YOU ARE INVITED FOR AN ACTIVE NETWORKING SESSION AT the :-
TRAVELLERS LOUNGE Restaurant & Pub in Danabaai.

Our Hosts for this week is BOOR KLINK
Come and see this beautiful venue.

Please invite a friend along.

CONTACT - 079 828 2142

Venue - Travellers Lounge
THE LOFT & DECK
Malva Ave. 3 - Dana Bay

DATE - 14 February 2012

TIME - 09h45 for 10h00

ADDRESS - Casual - Working clothes

PRICE - n/c

SEE YOU THERE!!!! Don't be late - Invite a friend!!!
___________________________________________

FOR MORE INFORMATION please follow the provided link
here :>>> http://friendsofcoza.co.za/forum